Sosialisme vs Kapitalisme (deel 3) | Goosenomics Ep. 9

Sosialisme vs Kapitalisme (deel 3) | Goosenomics Ep. 9

From: Goosenomics
0 0 10 months ago
In die vierde episode van die Goosenomics ekonomie reeks begin Ruan deur sy persoonlike filosofie te verduidelik en hoekom hy nie inkoop in die huidige hoofstroom narratief nie. Verder word die filosofiese verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme bespreek. Sosialisme is gebaseer op “Utalitarianism” wat behels dat mens eers ʼn paar eiers moet breek om ʼn lekker koek te bak, waar Kapitalisme gegrond is in idees van individuele vryheid en die afwesigheid van Staats dwang. Maar hoe pas die teorie ... See More

Author

Find us on Facebook

Help